v Laer Volkskool Heidelberg

Hierdie webtuiste is geskep om seker te maak al die kinders in ons skool kry hul akademiese toerusting, maak nie saak waar hulle is nie!

Baie Welkom!

Geagte Ouers.

Baie welkom by ons aanlyn skool webblad. Dit is ‘n puik manier om akademiese inligting aan ons leerders te verskaf. Hou egter groot asseblief die volgende in gedagte.

  • Skoolwerk moet nooit frustrasie of konflik veroorsaak tussen gesinslede nie.
  • Bly assseblief by die voorgeskrewe tye.
  • Gr R: Speeltyd is Leertyd
  • Gr 1: 60 Minute
  • Gr 2: 60 Minute
  • Gr 3: 60 Minute
  • Gr 4: 60 Minute
  • Gr 5: 75 Minute
  • Gr 6: 90 Minute
  • Gr 7: 105 Minute
  • Voel vry om die klasonderwyser of leerarea onderwyser te skakel indien u onseker is.
  • Voltooiing van werk is in die instruksies uiteen gesit. Leerders kan egter die werk op enige manier voltooi. Hul sal verseker nie gepenaliseer word nie.
  • Dit wat nie vandag voltooi kan word nie, kan more ook gedoen word.
  • Maak gebruik van die tyd om ons leerders te laat lees, vertel wat hul gelees het en hul belangstelling te prikkel veel verder as gewone skool leerareas.

Sterkte en ons onderwysers het groot waardering vir u hulp en ondersteuning met die akademie.

U IS STERRE

Huiswerk

Grade Beskrywing
Graad R  Hulpbronne
Graad 1  Hulpbronne
Graad 2  Hulpbronne
Graad 3  Hulpbronne
Graad 4  Hulpbronne  Vraestelle
Graad 5  Hulpbronne  Vraestelle
Graad 6  Hulpbronne  Vraestelle
Graad 7  Hulpbronne  Vraestelle
Klik gerus op die skakels hier bo om huiswerk en hulpbronne per Graad af te laai.

Volkie Fondasie

Hulpbronne
 Welkom by Volkie Fondasie!
 Agtergrong Inligting
 Weeklikse Lesplanne
Geniet die fondasie aktiwiteite! Dit moet pret wees!